Die woordeboek vir meganiese ingenieurs: Vorderingsverslag

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie · Volume 9, Issue 1 (1990) · pp. 38

DOI: 10.4102/satnt.v9i1.437

Abstract

<jats:p>Die komitee van die Nasionale Vakterminologiediens (NVD) wat ’n woordeboek vir meganiese ingenieurswese saamstel en in Januarie 1986 met sy werksaamhede begin het, maak goeie vordering. Die dag-tot-dag-werk word deur 'n redaksiekomitee behartig wat twee keer maandeliks vergader en uit verteenwoordigers van universiteite, SAVD, YSKOR, SABS en ander instansies bestaan.</jats:p>